Sunday, September 9, 2007

Die avonture van 'n Badkamerteel


My aversie teenoor die franse het hierdie week Ricoffy verbygesteek.


Ek weet nie wie van julle die rugby world cup 2007 opening serimonie oorleef het nie.


Ek was eers onder die oorweldeginde indruk dat die organiseerder onder die invloed van natriumsulfaat was, maar na 5 minute van absolute shock horror en disbelief het ek tot die kennis gekom dat almal wat deelgeneem het in hierdie seremonie onder die invloed was.


Maar genoeg daarvan, Ek het terwille van julle, ons getroue lesers, vir 'n halfuur deur 7de laan gesit. Ongelukkig kon ek glad nie die storielyn volg nie. Ek het toe die moeite gedoen om by getroue 7de Laan kykers die volgende inligting te kry.

...storielyn...

Dezi het 'n Identity crises gehad en vir Jan Hendrik gelos.

Bart het nier problme opgetel na 'n bietjie te veel jol by Omally's

Emma is terug en manies as ooit oor haar Ex

Emma se ex het 'n nuwe liefde gevind

...jammer, 7de laan het sopas begin!...


Sjoe! dit was amper!


...inelkgeval, Die fantastiese show het my vandag amper in trane gehaad.

moennie vergeet om more te kyk nie
tosiens!