Saturday, August 30, 2008

Te Veel Tyd


Daar is soveel tyd, maar so min om te doen.Ons is alewig besig met onnodige tydmors aktiwiteite, omdat ons so min dinge van waarde kan uitrig.

In an unrelated story, ons album is klaar!
Die lang wag is verby; die lig aan die einde van die lang, donker tonnel van jou lewe het gekom.
Te Veel Tyd sal by enige Ysterkoei Gig beskkbaar wees teen die lae prys van slegs R80!

Track List:
1. Somersoene(Album Weergawe)
2. Koue Wereld
3. Die Gebed
4. Stories
5. Te Veel Tyd
6. Die Langlied
7. Jy se Jy's Myne
8. Ons Drink Op Jou

2 comments:

Anonymous said...

ahhh it has finally come...i have been waiting for this moment all my life... LOL okay it's not THAT dramatic, but i have been really excited for your CD, mmmm are there gonna be any more gigs before Caltivaria? oh and i love the new site 'heading'...well, well done guys on completing your CD...i am looking VERY forward to listening to it....BiaNcA XXxx

Anonymous said...

Hey wat kan ek sê..Geluk dis awsome!Dit lyk fantasties!!Ek gaan beslis een kom dief!!Baie dakie vir ali tyd wat jile daar ingesit het om dit die moeite werd te maak vir ons klomp tieners wat vasgevang is in die happy en tawe tye van vandag!!O ja ek mis die lewe van 'n badkamerteël!Seblief skryf nog 'n paar.Benita